Copyright Pentecostal Protestant Church 2011
Thank you for visiting our website. Feel free to send me any suggestions or information.
INSAKE: NASIONALE JEUG KONFERENSIE - KAAPSTAD 2011
Die formaat van die Saterdag se oggend en middag sessies sal gekommunikeer word, sodra die finale program gefinaliseer is.
Sangfees van alle feeste: Wat sal 'n nasionale jeug byeenkoms wees sonder 'n sangfees? Vanjaar beloof om die beste fees ooit te wees. Dit beloof om 'n verykte belewenis te wees van die talent in ons mooi kerk.
Dankseggings Diens: Sondag oggend.
Die amptelike program en enige verwikkeling in die loop van tyd sal in 'n volgende skrywe gekommunikeer word. 'n Registrasie fooi van minimum R150 per persoon moet betaal word teen einde April 2011 dan weer teen einde Mei nog 'n R150.
Die naam, van, ouderdom, sowel as graad, moet aangestuur word met die bewys van betaling. Teen middel Junie 2011 moet die laaste R275 betaling gedoen word.
Die Tesourier is Br Marlon Moses. Sy kontak besonderhede is as volg: E-pos: MMoses3@oldmutual.com Die Bank Besonderhede van die Nasionale Jeug is as volg: Bank: Eerste Nasionale Bank Rekening Naam: Algemene Jeugraad Pinkster Protestante Rekening Nommer: 513 300 25309 Tak: Athlone Tipe Rekening: Tjek Voltooi asseblief die deposito strokie volledig, en onthou om langs verwysing die plaaslike tak sowel as distrik te skryf. Bewys van betaling kan gefaks word aan (021) 504 6566 vir aandag Br Marlon Moses of dit kan per epos gestuur word. By voorbaat dank, U broer in Christus Br Jonathan Dial Nasionale Jeug Sekretaris |